Logo

Ons perfekste dag 😊 Ons is só geseënd dat ons hierdie perfekte dag kon geniet met van ons naaste, liefste mense. Ons sal nooit genoeg dankies hê vir al ons ongelooflike mense wie hierdie dag vir ons help moontlik maak het nie. Ons wil net begin deur vir die wêreld se BESTE verskaffers te bedank vir hulle liefde, geduld, talent en die ongelooflike bydraes wat hulle tot ons troudag gemaak het! Ons sou dit (baie letterlik) nie sonder julle kon doen nie!!!